20 en leer hulle+ om alles te onderhou+ wat ek julle beveel het.+ En kyk! ek is met julle+ al die dae tot aan die voleinding van die stelsel van dinge.”+
20 Ons+ is dus ambassadeurs+ wat as plaasvervangers vir Christus optree,+ asof God ’n dringende versoek deur ons doen.+ As plaasvervangers vir Christus smeek ons:+ “Raak met God versoen.”