13 Hou aan om mekaar te verdra en mekaar vryelik te vergewe+ as iemand rede tot klagte+ teen ’n ander het. Net soos Jehovah julle vryelik vergewe het,+ so moet julle ook doen.
14 Daarenteen maan ons julle, broers: Vermaan die wanordelikes+ ernstig, praat vertroostend met die terneergedrukte siele,+ ondersteun die swakkes, wees lankmoedig+ teenoor almal.