Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Jy mag geen verbond met hulle of hulle gode sluit nie.+

  • Deuteronomium 7:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy mag geen huweliksverbintenis met hulle aangaan nie. Jou dogter mag jy nie aan sy seun gee nie, en sy dogter mag jy nie vir jou seun neem nie.+

  • 1 Konings 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En toe Salomo oud word,+ het sy vrouens sy hart laat afwyk+ om ander gode te volg;+ en sy hart was nie volkome+ met Jehovah sy God soos die hart van sy vader Dawid nie.

  • 1 Korintiërs 7:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 ’n Vrou is gebind gedurende die hele tyd dat haar man lewe.+ Maar as haar man ontslaap, is sy vry om te trou met wie sy wil, net in die Here.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel