Jesaja 52:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Vertrek, vertrek, gaan daar uit,+ raak aan niks wat onrein is nie;+ gaan uit hom uit,+ hou julle rein, julle wat die voorwerpe van Jehovah dra.+ Jeremia 51:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 “Gaan uit hom uit, o my volk,+ en laat elkeen aan sy siel ontkoming verskaf+ van die brandende toorn van Jehovah.+ Openbaring 18:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En ek het ’n ander stem uit die hemel hoor sê: “Gaan uit haar uit, my volk,+ as julle nie met haar in haar sondes wil deel nie,+ en as julle geen deel van haar plae wil ontvang nie.
11 Vertrek, vertrek, gaan daar uit,+ raak aan niks wat onrein is nie;+ gaan uit hom uit,+ hou julle rein, julle wat die voorwerpe van Jehovah dra.+
45 “Gaan uit hom uit, o my volk,+ en laat elkeen aan sy siel ontkoming verskaf+ van die brandende toorn van Jehovah.+
4 En ek het ’n ander stem uit die hemel hoor sê: “Gaan uit haar uit, my volk,+ as julle nie met haar in haar sondes wil deel nie,+ en as julle geen deel van haar plae wil ontvang nie.