Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Sagaria 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “En in dié dag”, is die woord van Jehovah van die leërs, “sal ek die name van die afgode uit die land uitroei,+ en aan hulle sal nie meer gedink word nie; en ook die profete+ en die gees van onreinheid sal ek uit die land laat verdwyn.+

  • Romeine 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Gevolglik versoek ek julle dringend op grond van die medelye van God, broers, om julle liggaam+ aan te bied as ’n offerande+ wat lewend,+ heilig+ en vir God aanneemlik is,+ ’n heilige diens+ met julle denkvermoë.+

  • 1 Timoteus 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Die doel van hierdie opdrag is in werklikheid liefde+ uit ’n rein hart+ en uit ’n goeie gewete+ en uit geloof sonder huigelary.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel