1 Korintiërs 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Ek dank God altyd vir julle met die oog op die onverdiende goedhartigheid+ van God wat aan julle in Christus Jesus gegee is;+ 2 Korintiërs 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 net soos julle ook, in sekere mate, erken het dat ons vir julle ’n rede is om te roem,+ net soos julle ook vir ons in die dag van ons Here Jesus sal wees.+
4 Ek dank God altyd vir julle met die oog op die onverdiende goedhartigheid+ van God wat aan julle in Christus Jesus gegee is;+
14 net soos julle ook, in sekere mate, erken het dat ons vir julle ’n rede is om te roem,+ net soos julle ook vir ons in die dag van ons Here Jesus sal wees.+