19 Want ná my terugkeer het ek spyt gevoel;+ en nadat ek tot kennis gebring is, het ek op die dy geslaan.+ Ek het beskaamd gestaan en ek het ook verneder gevoel,+ want ek het die smaad van my jeug gedra.’”+
20 maar het ek eers aan dié in Damaskus+ sowel as aan dié in Jerusalem+ en in die hele land van Judeʹa en aan die nasies+ die boodskap gebring dat hulle berou moet hê en hulle tot God moet keer deur werke te doen wat by berou pas.+