15 Maar dit is met die gawe nie soos dit met die oortreding was nie. Want as baie deur een mens se oortreding gesterf het, was die onverdiende goedhartigheid van God en sy vrye gawe saam met die onverdiende goedhartigheid deur die een mens+ Jesus Christus veel oorvloediger vir baie.+