Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 4:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Wat wil julle hê? Moet ek met ’n roede na julle toe kom,+ of met liefde en sagmoedigheid van gees?+

  • 2 Korintiërs 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Ek het vantevore gesê en ek sê, asof die tweede keer teenwoordig en nou tog afwesig, vooruit vir dié wat voorheen gesondig het en vir al die ander, dat as ek ooit weer kom, ek nie sal spaar nie,+

  • 2 Korintiërs 13:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Dit is waarom ek hierdie dinge skryf terwyl ek afwesig is, sodat ek nie, wanneer ek teenwoordig is, met strengheid sal optree+ ooreenkomstig die gesag wat die Here my gegee het om op te bou+ en nie om af te breek nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel