9 En een van die sewe engele wat die sewe bakke gehad het wat vol was van die sewe laaste plae,+ het gekom, en hy het met my gepraat en gesê: “Kom hier, ek sal jou die bruid, die Lam se vrou,+ wys.”
17 En die gees+ en die bruid+ hou aan om te sê: “Kom!” En laat enigeen wat hoor, sê: “Kom!”+ En laat enigeen wat dors is, kom;+ laat enigeen wat wil, die water van die lewe neem, verniet.+