27 sodat hy die gemeente in die prag daarvan voor hom kon stel,+ sonder ’n vlek of ’n rimpel of iets dergeliks, maar dat dit heilig en sonder smet sou wees.+
28 Hóm verkondig ons,+ terwyl ons elke mens ernstig vermaan en elke mens in alle wysheid leer,+ sodat ons elke mens in volkomenheid+ in eenheid met Christus kan stel.