Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 8:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 Julle is van julle vader die Duiwel,+ en julle wil die begeertes van julle vader doen.+ Hy was ’n mensemoordenaar toe hy begin het,+ en hy het nie in die waarheid vasgestaan nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy die leuen spreek, spreek hy ooreenkomstig sy eie geaardheid, want hy is ’n leuenaar en die vader van die leuen.+

  • 1 Timoteus 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 heftige woordewisselings oor nietighede deur mense wat verdorwe van verstand+ en van die waarheid beroof is+ en dink dat godvrugtige toegewydheid ’n middel tot gewin is.+

  • Hebreërs 13:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Moet julle nie deur allerhande en vreemde leringe laat meesleep nie;+ want dit is goed dat die hart vastheid gegee word deur onverdiende goedhartigheid,+ nie deur voedsel,+ waarby dié wat hulle daarmee besig hou, geen baat gevind het nie.

  • 2 Petrus 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Daarom, geliefdes, aangesien julle hierdie voorkennis het,+ moet julle op julle hoede wees dat julle nie saam met hulle deur die dwaling van die wettrotserende mense weggelei word en van julle eie standvastigheid wegval nie.+

  • 2 Johannes 8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Gee ag op julleself, dat julle nie die dinge verloor wat deur ons werk tot stand gebring is nie, maar dat julle ’n volle beloning kan verkry.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel