1 Johannes 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 maar elke geïnspireerde uiting wat Jesus nie bely nie, het nie sy oorsprong by God nie.+ Wat meer is, dít is die antichris se geïnspireerde uiting wat julle gehoor het sou kom,+ en dit is nou reeds in die wêreld.+
3 maar elke geïnspireerde uiting wat Jesus nie bely nie, het nie sy oorsprong by God nie.+ Wat meer is, dít is die antichris se geïnspireerde uiting wat julle gehoor het sou kom,+ en dit is nou reeds in die wêreld.+