4 Want uit groot verdrukking en hartsbeklemming het ek met baie trane+ aan julle geskryf, nie sodat julle bedroef gemaak sou word nie,+ maar sodat julle sou weet van die liefde wat ek in die besonder vir julle het.
2Want ek wil hê dat julle moet besef wat ’n groot worstelstryd+ ek het ten behoewe van julle en van dié in Laodiseʹa+ en van almal wat my aangesig in die vlees nie gesien het nie,