Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 8:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Julle is egter nie in ooreenstemming met die vlees nie, maar met die gees,+ as God se gees waarlik in julle woon.+ Maar as iemand Christus se gees nie het nie,+ behoort hy nie aan hom nie.

  • Romeine 8:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Nie net dit nie, maar ook ons wat die eerstelinge+ het, naamlik die gees, ja, ons kreun+ in onsself, terwyl ons vurig wag op die aanneming as kinders,+ die bevryding van ons liggaam deur ’n losprys.

  • 1 Korintiërs 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want waarlik, ons is almal deur een gees in een liggaam gedoop,+ hetsy Jode of Grieke, hetsy slawe of vryes, en ons moes almal een gees drink.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel