Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Korintiërs 1:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Ek roep God dan nou tot getuie+ teen my eie siel dat dit is om julle te spaar+ dat ek nog nie na Korinte gekom het nie.

  • 2 Korintiërs 10:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Ek smeek inderdaad dat ek, wanneer teenwoordig, nie vrymoedigheid aan die dag sal hoef te lê met dié vertroue waarmee ek reken om streng maatreëls+ teen sommige te neem wat ons beskou asof ons gewandel het volgens wat ons in die vlees is nie.

  • 2 Korintiërs 12:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Miskien sal my God my, wanneer ek weer kom, onder julle verneder en sal ek oor baie van dié treur wat vroeër gesondig het+ maar nie berou getoon het oor hulle onreinheid en hoerery+ en losbandige gedrag+ wat hulle beoefen het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel