Romeine 15:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Want ek sal dit nie waag om ’n enkele ding te sê as dit nie van dié dinge is wat Christus deur my tot stand gebring het+ om die nasies tot gehoorsaamheid te bring nie,+ deur my woord+ en daad, 1 Korintiërs 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 dat julle in die naam van ons Here Jesus, wanneer julle bymekaar is, ook my gees saam met die krag van ons Here Jesus,+
18 Want ek sal dit nie waag om ’n enkele ding te sê as dit nie van dié dinge is wat Christus deur my tot stand gebring het+ om die nasies tot gehoorsaamheid te bring nie,+ deur my woord+ en daad,
4 dat julle in die naam van ons Here Jesus, wanneer julle bymekaar is, ook my gees saam met die krag van ons Here Jesus,+