Johannes 15:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 As julle ’n deel van die wêreld was, sou die wêreld lief wees vir wat syne is.+ En omdat julle geen deel van die wêreld is nie,+ maar ek julle uit die wêreld uitgekies het, daarom haat die wêreld julle.+ 2 Korintiërs 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 As die goeie nuus wat ons bekend maak, dan nou in werklikheid versluier is, is dit versluier onder dié wat vergaan,+ 1 Petrus 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 en “’n steen van struikeling en ’n rots van aanstoot”.+ Hulle struikel omdat hulle aan die woord ongehoorsaam is. Juis hiertoe is hulle ook bestem.+
19 As julle ’n deel van die wêreld was, sou die wêreld lief wees vir wat syne is.+ En omdat julle geen deel van die wêreld is nie,+ maar ek julle uit die wêreld uitgekies het, daarom haat die wêreld julle.+
3 As die goeie nuus wat ons bekend maak, dan nou in werklikheid versluier is, is dit versluier onder dié wat vergaan,+
8 en “’n steen van struikeling en ’n rots van aanstoot”.+ Hulle struikel omdat hulle aan die woord ongehoorsaam is. Juis hiertoe is hulle ook bestem.+