Romeine 4:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Is hierdie geluk dan vir besnedenes of ook vir onbesnedenes?+ Want ons sê: “Abraham se geloof is hom as regverdigheid toegereken.”+ Efesiërs 2:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Deur middel van sy vlees+ het hy die vyandskap,+ die Wet van gebooie wat in verordeninge bestaan,+ tot niet gemaak, sodat hy die twee volke+ in eenheid met homself tot een nuwe mens+ kon skep en vrede kon maak;
9 Is hierdie geluk dan vir besnedenes of ook vir onbesnedenes?+ Want ons sê: “Abraham se geloof is hom as regverdigheid toegereken.”+
15 Deur middel van sy vlees+ het hy die vyandskap,+ die Wet van gebooie wat in verordeninge bestaan,+ tot niet gemaak, sodat hy die twee volke+ in eenheid met homself tot een nuwe mens+ kon skep en vrede kon maak;