4 Paulus het gesê: “Johannes het gedoop met die doop as ’n simbool van berou+ en vir die volk gesê om in die een te glo wat ná hom kom,+ dit is in Jesus.”
6 Want daar staan in die Skrif: “Kyk! Ek lê in Sion ’n steen, uitverkore, ’n fondamenthoeksteen, kosbaar; en niemand wat geloof daarin beoefen, sal hoegenaamd teleurgestel word nie.”+