-
Matteus 1:17Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
17 Al die geslagte van Abraham tot Dawid was dan veertien geslagte, en van Dawid tot die wegvoering na Babilon veertien geslagte, en van die wegvoering na Babilon tot die Christus veertien geslagte.
-