Romeine 3:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 net soos daar geskrywe staan: “Daar is nie ’n regverdige mens nie, nie eers een nie;+ Galasiërs 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Ek stoot nie die onverdiende goedhartigheid+ van God opsy nie; want as regverdigheid deur die wet is,+ het Christus in werklikheid verniet gesterf.+
21 Ek stoot nie die onverdiende goedhartigheid+ van God opsy nie; want as regverdigheid deur die wet is,+ het Christus in werklikheid verniet gesterf.+