Handelinge 13:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 en dat elkeen wat glo, deur middel van dié Een onskuldig verklaar word+ van alles waarvan julle nie deur middel van die wet van Moses onskuldig verklaar kon word nie.+ Romeine 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Laat ons dan, noudat ons regverdig verklaar is as gevolg van geloof,+ vrede+ geniet met God deur ons Here Jesus Christus, Romeine 8:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Wie sal ’n beskuldiging teen God se uitverkorenes inbring?+ Dit is God wat hulle regverdig verklaar.+
39 en dat elkeen wat glo, deur middel van dié Een onskuldig verklaar word+ van alles waarvan julle nie deur middel van die wet van Moses onskuldig verklaar kon word nie.+
5 Laat ons dan, noudat ons regverdig verklaar is as gevolg van geloof,+ vrede+ geniet met God deur ons Here Jesus Christus,
33 Wie sal ’n beskuldiging teen God se uitverkorenes inbring?+ Dit is God wat hulle regverdig verklaar.+