Matteus 20:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+ 1 Korintiërs 7:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Julle is met ’n prys gekoop;+ hou op om slawe van mense te word.+ Galasiërs 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Christus het ons losgekoop+ van die vloek van die Wet deur in ons plek ’n vloek te word,+ want daar staan geskrywe: “Vervloek is elkeen wat aan ’n paal gehang is.”+
28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+
13 Christus het ons losgekoop+ van die vloek van die Wet deur in ons plek ’n vloek te word,+ want daar staan geskrywe: “Vervloek is elkeen wat aan ’n paal gehang is.”+