Johannes 1:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Aan almal wat hom wel aangeneem het,+ het hy egter die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het;+ Romeine 8:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Nie net dit nie, maar ook ons wat die eerstelinge+ het, naamlik die gees, ja, ons kreun+ in onsself, terwyl ons vurig wag op die aanneming as kinders,+ die bevryding van ons liggaam deur ’n losprys. 2 Korintiërs 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “‘En ek sal vir julle ’n vader wees,+ en julle sal vir my seuns en dogters wees’,+ sê Jehovah die Almagtige.”+
12 Aan almal wat hom wel aangeneem het,+ het hy egter die reg gegee om God se kinders te word,+ omdat hulle geloof in sy naam beoefen het;+
23 Nie net dit nie, maar ook ons wat die eerstelinge+ het, naamlik die gees, ja, ons kreun+ in onsself, terwyl ons vurig wag op die aanneming as kinders,+ die bevryding van ons liggaam deur ’n losprys.
18 “‘En ek sal vir julle ’n vader wees,+ en julle sal vir my seuns en dogters wees’,+ sê Jehovah die Almagtige.”+