Efesiërs 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 dat julle in dié tyd sonder Christus was,+ vervreemd+ van die staat Israel en vreemdelinge ten opsigte van die verbonde van die belofte,+ en julle het geen hoop gehad nie+ en was sonder God in die wêreld.+ 1 Tessalonisense 4:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 nie in hebsugtige geslagsdrif+ soos ook dié nasies+ het wat God nie ken nie;+
12 dat julle in dié tyd sonder Christus was,+ vervreemd+ van die staat Israel en vreemdelinge ten opsigte van die verbonde van die belofte,+ en julle het geen hoop gehad nie+ en was sonder God in die wêreld.+