18 Want sulke mense is nie slawe van ons Here Christus nie, maar van hulle eie buik;+ en deur mooipraatjies+ en vleitaal+ verlei hulle die harte van onskuldiges.
3 Ook sal hulle julle uit hebsug met valse woorde uitbuit.+ Maar wat hulle betref, die oordeel van lank gelede+ sloer nie, en hulle vernietiging sluimer nie.+
18 Want hulle spreek opgeblase woorde wat geen nut het nie, en deur die begeertes van die vlees+ en deur losbandige gewoontes verlok+ hulle dié wat pas aan mense ontvlug het+ wat in dwaling wandel.