25 Die besnydenis+ is in werklikheid slegs van nut as jy die wet onderhou;+ maar as jy ’n oortreder van die wet is, het jou besnydenis+ onbesnedenheid+ geword.
10 Want almal wat op werke van die wet staatmaak, is onder ’n vloek; want daar staan geskrywe: “Vervloek is elkeen wat nie in al die dinge bly wat in die boekrol van die Wet geskrywe staan om dit te doen nie.”+