6 As dit dan nou deur onverdiende goedhartigheid is,+ is dit nie meer weens werke nie;+ anders is die onverdiende goedhartigheid nie meer onverdiende goedhartigheid nie.+
15 terwyl julle sorgvuldig toesien dat niemand van die onverdiende goedhartigheid van God beroof word nie;+ dat geen giftige wortel+ opskiet en moeilikheid veroorsaak en dat baie daardeur verontreinig word nie;+