1 Korintiërs 7:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die besnydenis+ beteken hoegenaamd niks, en onbesnedenheid+ beteken hoegenaamd niks, maar die onderhouding van God se gebooie.+ Galasiërs 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Nietemin is nie eens Titus,+ wat by my was, gedwing om besny te word nie,+ hoewel hy ’n Griek is. Galasiërs 6:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want nie besnydenis of onbesnedenheid is iets nie,+ maar ’n nuwe skepping+ is iets. Kolossense 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 waar daar nie Griek of Jood, besnydenis of onbesnedenheid, uitlander, Skitiër, slaaf, vrygeborene is nie,+ maar Christus alles en in almal is.+
19 Die besnydenis+ beteken hoegenaamd niks, en onbesnedenheid+ beteken hoegenaamd niks, maar die onderhouding van God se gebooie.+
11 waar daar nie Griek of Jood, besnydenis of onbesnedenheid, uitlander, Skitiër, slaaf, vrygeborene is nie,+ maar Christus alles en in almal is.+