Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Korintiërs 5:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 In my brief het ek aan julle geskryf om op te hou om met hoereerders om te gaan,

  • Efesiërs 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Laat hoerery+ en elke soort onreinheid of hebsug+ nie eens onder julle genoem word nie,+ net soos dit heilige mense betaam;+

  • Kolossense 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maak dan dood+ julle liggaamsdele+ wat op die aarde is ten opsigte van hoerery, onreinheid, geslagsdrif,+ skadelike begeertes en hebsug,+ wat afgodediens is.

  • Openbaring 2:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “‘Nietemin het ek dít teen jou, dat jy daardie vrou Iseʹbel+ duld, wat haarself ’n profetes noem, en sy leer+ en mislei my slawe+ om hoerery te pleeg+ en om afgodsoffers te eet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel