Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 21:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 en hulle moet vir die ouer manne van sy stad sê: ‘Hierdie seun van ons is hardkoppig en opstandig; hy luister nie na ons stem nie+ en is ’n vraat+ en ’n dronkaard.’+

  • Jesaja 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wee dié wat vroeg in die oggend opstaan sodat hulle net sterk drank kan soek,+ wat tot laat in die aandskemering draal sodat die wyn hulle verhit!+

  • 1 Petrus 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want die tyd+ wat verby is, is voldoende vir julle om die wil van die nasies te kon volbring+ toe julle in losbandige dade,+ welluste, oordadighede met wyn,+ swelgerye, drinkpartye en onwettige afgoderye+ gewandel het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel