6 want ons weet dat ons ou persoonlikheid saam met hom aan die paal gehang is,+ sodat ons sondige liggaam onbedrywig gemaak kon word,+ sodat ons nie langer slawe van die sonde sou bly nie.+
11 Geliefdes, ek vermaan julle as vreemdelinge en tydelike inwoners+ om julle deurentyd van vleeslike begeertes te onthou,+ wat juis dié is wat ’n stryd teen die siel voer.+