Titus 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 wat homself vir ons gegee het+ om ons van elke soort wetteloosheid te verlos+ en vir homself ’n volk te reinig+ wat uitsluitlik syne is,+ ywerig vir goeie werke.+ 1 Johannes 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+
14 wat homself vir ons gegee het+ om ons van elke soort wetteloosheid te verlos+ en vir homself ’n volk te reinig+ wat uitsluitlik syne is,+ ywerig vir goeie werke.+
2 En hy is ’n soenoffer+ vir ons sondes,+ en tog nie net vir ons s’n nie,+ maar ook vir dié van die hele wêreld.+