19 As julle ’n deel van die wêreld was, sou die wêreld lief wees vir wat syne is.+ En omdat julle geen deel van die wêreld is nie,+ maar ek julle uit die wêreld uitgekies het, daarom haat die wêreld julle.+
2 En moenie langer na hierdie stelsel van dinge gevorm word nie,+ maar word verander deur julle verstand te hervorm,+ dat julle kan seker maak+ wat die goeie en aanneemlike en volmaakte wil+ van God is.