Jesaja 28:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek lê as fondament in Sion+ ’n steen,+ ’n beproefde steen,+ die kosbare hoek+ van ’n vaste fondament.+ Niemand wat geloof beoefen, sal paniekerig raak nie.+
16 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk, ek lê as fondament in Sion+ ’n steen,+ ’n beproefde steen,+ die kosbare hoek+ van ’n vaste fondament.+ Niemand wat geloof beoefen, sal paniekerig raak nie.+