13 Ons is egter verplig om God altyd vir julle te dank, broers vir wie Jehovah lief is, want God het julle van die begin af vir redding gekies+ deur julle met gees+ te heilig+ en deur julle geloof in die waarheid.+
2 volgens die voorkennis van God die Vader,+ met heiliging deur die gees,+ sodat hulle gehoorsaam kon wees en met die bloed van Jesus Christus+ besprinkel+ kon word:
Mag onverdiende goedhartigheid en vrede vir julle vermeerder word.+