Romeine 9:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 sodat hy die rykdom+ van sy heerlikheid oor voorwerpe+ van barmhartigheid bekend kon maak, wat hy vooraf berei het vir heerlikheid,+ Filippense 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Op sy beurt sal my God+ ten volle in al julle behoeftes voorsien+ na die mate van sy rykdom+ in heerlikheid deur middel van Christus Jesus.
23 sodat hy die rykdom+ van sy heerlikheid oor voorwerpe+ van barmhartigheid bekend kon maak, wat hy vooraf berei het vir heerlikheid,+
19 Op sy beurt sal my God+ ten volle in al julle behoeftes voorsien+ na die mate van sy rykdom+ in heerlikheid deur middel van Christus Jesus.