3 Want deur die onverdiende goedhartigheid wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen daar onder julle om nie meer van homself te dink as wat dit nodig is om te dink nie,+ maar om só te dink dat hy ’n gesonde verstand het,+ elkeen na die maat+ van geloof+ wat God aan hom toebedeel het.