28 Let+ op julleself+ en op die hele kudde,+ waaronder die heilige gees julle as opsieners+ aangestel het, om as herders toesig te hou oor die gemeente van God,+ wat hy met die bloed+ van sy eie Seun gekoop het.
25 God het hom gestel as ’n offer vir versoening+ deur geloof in sy bloed.+ Dit was om sy eie regverdigheid te toon, want hy het die sondes vergewe+ wat in die verlede plaasgevind het terwyl God verdraagsaamheid beoefen het,+
9 En hulle sing ’n nuwe lied+ en sê: “U is waardig om die boekrol te neem en sy seëls oop te maak, want u is geslag, en met u bloed+ het u mense uit elke stam en taal en volk en nasie vir God+ gekoop,+