Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 51:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Skep in my ook ’n suiwer hart, o God,+

      En plaas in my ’n nuwe, standvastige gees.+

  • Esegiël 11:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En ek sal hulle een hart gee,+ en ’n nuwe gees sal ek in hulle plaas;+ en ek sal beslis die hart van klip uit hulle vlees verwyder+ en hulle ’n hart van vlees gee,+

  • Esegiël 18:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Werp al julle oortredings waarin julle oortree het, van julle af+ en maak vir julle ’n nuwe hart+ en ’n nuwe gees,+ want waarom moet julle sterf,+ o huis van Israel?’

  • Romeine 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En moenie langer na hierdie stelsel van dinge gevorm word nie,+ maar word verander deur julle verstand te hervorm,+ dat julle kan seker maak+ wat die goeie en aanneemlike en volmaakte wil+ van God is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel