Handelinge 5:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en in die geheim van die prys agtergehou, terwyl sy vrou ook daarvan geweet het, en hy het net ’n deel gebring en dit by die voete van die apostels neergelê.+ Kolossense 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar verwyder dan nou al hierdie dinge van julle:+ gramskap, toorn, slegtheid, smadende taal+ en onwelvoeglike+ praatjies uit julle mond.
2 en in die geheim van die prys agtergehou, terwyl sy vrou ook daarvan geweet het, en hy het net ’n deel gebring en dit by die voete van die apostels neergelê.+
8 Maar verwyder dan nou al hierdie dinge van julle:+ gramskap, toorn, slegtheid, smadende taal+ en onwelvoeglike+ praatjies uit julle mond.