Levitikus 19:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “‘Jy mag jou broer nie in jou hart haat nie.+ Jy moet jou metgesel vir seker teregwys,+ sodat jy nie saam met hom sonde dra nie. Kolossense 3:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hou aan om mekaar te verdra en mekaar vryelik te vergewe+ as iemand rede tot klagte+ teen ’n ander het. Net soos Jehovah julle vryelik vergewe het,+ so moet julle ook doen. 1 Petrus 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Bo alles moet julle intense liefde vir mekaar hê,+ want die liefde bedek ’n menigte sondes.+
17 “‘Jy mag jou broer nie in jou hart haat nie.+ Jy moet jou metgesel vir seker teregwys,+ sodat jy nie saam met hom sonde dra nie.
13 Hou aan om mekaar te verdra en mekaar vryelik te vergewe+ as iemand rede tot klagte+ teen ’n ander het. Net soos Jehovah julle vryelik vergewe het,+ so moet julle ook doen.