Miga 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hy het jou vertel, o mens, wat goed is.+ En wat anders vra Jehovah van jou terug as om geregtigheid te beoefen+ en goedhartigheid lief te hê+ en beskeie+ te wandel met jou God?+ 2 Korintiërs 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 deur reinheid, deur kennis, deur lankmoedigheid,+ deur goedhartigheid,+ deur heilige gees, deur liefde sonder huigelary,+
8 Hy het jou vertel, o mens, wat goed is.+ En wat anders vra Jehovah van jou terug as om geregtigheid te beoefen+ en goedhartigheid lief te hê+ en beskeie+ te wandel met jou God?+
6 deur reinheid, deur kennis, deur lankmoedigheid,+ deur goedhartigheid,+ deur heilige gees, deur liefde sonder huigelary,+