Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Want as julle die mense hulle oortredings vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe;+

  • Matteus 18:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Net so+ sal my hemelse Vader ook met julle handel as julle nie elkeen sy broer van harte vergewe nie.”+

  • Markus 11:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En wanneer julle staan en bid, vergewe+ wat julle ook al teen enigeen het; sodat julle Vader wat in die hemele is, julle ook julle oortredings kan vergewe.”+

  • 2 Korintiërs 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Enigiets wat julle iemand goedgunstig vergewe, vergewe ek ook.+ Trouens, wat my betref, wat ek ook al goedgunstig vergewe het, as ek enigiets goedgunstig vergewe het, was om julle onthalwe voor Christus se aangesig;

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel