Johannes 13:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Ek gee julle ’n nuwe gebod, dat julle mekaar moet liefhê; net soos ek julle liefgehad het,+ moet julle ook mekaar liefhê.+ 1 Johannes 3:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Ja, dít is sy gebod, dat ons geloof in die naam van sy Seun Jesus Christus+ moet hê en mekaar moet liefhê,+ net soos hy ons ’n gebod gegee het.
34 Ek gee julle ’n nuwe gebod, dat julle mekaar moet liefhê; net soos ek julle liefgehad het,+ moet julle ook mekaar liefhê.+
23 Ja, dít is sy gebod, dat ons geloof in die naam van sy Seun Jesus Christus+ moet hê en mekaar moet liefhê,+ net soos hy ons ’n gebod gegee het.