Eksodus 29:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En jy moet die hele ram op die altaar laat rook. Dit is ’n brandoffer+ vir Jehovah, ’n rustige geur.+ Dit is ’n vuuroffer aan Jehovah. 2 Korintiërs 2:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want vir God is ons ’n soet geur+ van Christus onder dié wat gered word en onder dié wat vergaan;+
18 En jy moet die hele ram op die altaar laat rook. Dit is ’n brandoffer+ vir Jehovah, ’n rustige geur.+ Dit is ’n vuuroffer aan Jehovah.
15 Want vir God is ons ’n soet geur+ van Christus onder dié wat gered word en onder dié wat vergaan;+