1 Timoteus 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Net so moet bedieningsknegte+ ernstig wees, nie uit twee monde praat nie, hulle nie aan baie wyn oorgee nie, nie gierig wees na oneerlike gewin+ nie Titus 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want ’n opsiener moet as God se bestuurder+ vry van beskuldiging wees,+ nie eiesinnig nie,+ nie geneig tot toorn nie,+ nie ’n dronk bakleier nie,+ nie ’n slaner nie,+ nie gierig na oneerlike gewin nie,+
8 Net so moet bedieningsknegte+ ernstig wees, nie uit twee monde praat nie, hulle nie aan baie wyn oorgee nie, nie gierig wees na oneerlike gewin+ nie
7 Want ’n opsiener moet as God se bestuurder+ vry van beskuldiging wees,+ nie eiesinnig nie,+ nie geneig tot toorn nie,+ nie ’n dronk bakleier nie,+ nie ’n slaner nie,+ nie gierig na oneerlike gewin nie,+