Kolossense 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dit sê ek sodat geen mens julle met oorredende argumente mislei nie.+ Kolossense 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Pas op: miskien is daar iemand wat julle as sy prooi sal wegvoer+ deur die filosofie+ en leë bedrog+ volgens die oorlewering van mense, volgens die elementêre dinge+ van die wêreld en nie volgens Christus nie;
8 Pas op: miskien is daar iemand wat julle as sy prooi sal wegvoer+ deur die filosofie+ en leë bedrog+ volgens die oorlewering van mense, volgens die elementêre dinge+ van die wêreld en nie volgens Christus nie;