Matteus 5:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Laat julle lig+ net so voor die mense skyn, sodat hulle julle goeie werke+ kan sien en heerlikheid kan gee+ aan julle Vader wat in die hemele is. Johannes 12:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Terwyl julle die lig het, moet julle geloof in die lig beoefen, sodat julle kinders van die lig kan word.”+ Jesus het hierdie dinge gesê en weggegaan en hom vir hulle verberg. 1 Johannes 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy wat sê dat hy in die lig is en tog sy broer haat,+ is tot nou toe in die duisternis.+
16 Laat julle lig+ net so voor die mense skyn, sodat hulle julle goeie werke+ kan sien en heerlikheid kan gee+ aan julle Vader wat in die hemele is.
36 Terwyl julle die lig het, moet julle geloof in die lig beoefen, sodat julle kinders van die lig kan word.”+ Jesus het hierdie dinge gesê en weggegaan en hom vir hulle verberg.